Die uitvoerende hoof van die Vodafone Group, Nick Read, het aangekondig dat hy aan die einde van 2022 gaan bedank. Dít nadat hy nie daarin kon slaag het om ʼn jare lange daling in die telekommunikasiereus se aandeelprys te stuit nie. Hy kon ook nie samesmeltings met groot mededingers realiseer nie. Vodafone besit 60-komma-vyf present van Vodacom.