Die uMkhonto weSizwe-party wil as amptelike opposisie erken word. Die MK-party sê dat die DA nie as sodanig gereken kan word nie, aangesien hy deel van die regering van nasionale eenheid vorm.

Die MK-party dring daarop aan om die eerste spreekbeurt met debatvoering te kry. Met 58 setels, het die uMkhonto weSizwe-party die derde grootste
verteenwoordiging in die parlement.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×