Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die aanstelling van ‘n tussentydse hoof- uitvoerende beampte by Eskom.  Eskom het aangekondig dat Calib Cassim as die tussentydse uitvoerende hoof aangestel word tot verdere kennisgewing.  COSATU se parlementêre koördineerder Mathew Parks sê Eskom moet nie hulle voete sleep om ’n permanente uitvoerende hoof aan te stel nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×