Die Ondersoekdirektoraat het berigte van die dreigende arrestasie van die minister van Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, weerlê. Die Ondersoekdirektoraat het gereageer op ‘n nuusberig wat Sondag gepubliseer is.

’n Sunday World-artikel het berig dat wetstoepassingsagentskappe beplan om Mantashe binnekort in hegtenis te neem. Volgens die publikasie was die dreigende arrestasie in verband met sekuriteitsopgraderings by sy eiendomme in Gauteng en die Oos-Kaap. Die instelling sê hy het nie bespreek of besluit oor enige arrestasie nie. Die Ondersoekdirektoraat se woordvoer

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×