Die Verenigde Koninkryke het die eerste Westerse land geword om ‘n massa inentingsveldtog teen Covid-19 van stapel te stuur

 Die Verenigde Koninkryke het die eerste Westerse land geword om ‘n massa inentingsveldtog teen Covid-19 van stapel te stuur

Die Verenigde Koninkryke het intussen die eerste Westerse land geword om ‘n massa inentingsveldtog teen Covid-19 van stapel te stuur.
Die Pfizer-BioNtech-enstof, wat verlede week deur die Britse gesondheidsowerhede goedgekeur is, sal na verwagting 95% doeltreffend wees.
Die entstof word van vandag af toegedien by 70 hospitale regoor Brittanje.

LeandreAdmin@