Die voormalige politikus en aktivis, doktor Maphela Ramphela, beskryf die regering van nasionale eenheid as ‘n nuwe hoofstuk vir Suid-Afrika. Volgens haar is kiesers eindelik nou gereed om die ANC tot verantwoording te roep.

Die ANC is ná vanjaar se verkiesing gedwing om regeringsmag met ander politieke partye te deel. Ramphela sê die uitslag van die onlangse verkiesing is inderdaad die begin van ’n beduidende verandering in Suid-Afrika se politieke landskap.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×