Die Departement van Vervoer werk na aanleiding aan ’n aantal regulatoriese veranderings om die veiligheid van Suid-Afrika se paaie te verbeter.

 

Volgens die minister van Vervoer, Fikile Mbalula sluit dit wysigings aan die Nasionale Padverkeerswet in om die toelaatbare alkohol-limiet vir motoriste te verminder wat ‘n zero-toleransiebeleid oor dronkbestuur insluit.

Mbalula sê sy departement werk ook aan veranderinge vir vragmotorbestuurders in die land.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×