Naka Drotske se sonde met sy Bloemfonteinse bure sal na verwagtig binnekort iets van die verlede wees. Netwerk24 verneem ‘n aanklag van aanranding met die opset om Vivian Johan de la Hunt te beseer, sal vandag in die Bloemfonteinse landdroshof teruggetrek word.

So ook sal die aanklag teen Drotske, na ‘n skikkingsooreenkoms glo gister deur die twee bereik is, teruggetrek word. Netwerk24 berig verder as deel van die ooreenkoms moet die partye glo die bepalings daarvan streng vertroulik hou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×