Die VF Plus is naby daaraan om ‘n besluit oor die RNE te neem. Die party se besluit gaan egter in hierdie stadium oor die vóórneme om deel te word van die regering van nasionale eenheid.

Party-leier, doktor Pieter Groenewald, sê aan Rosestad-nuus dat daar eers oor oor die VF Plus se voorwaardes onderhandel kan word, nadat die die beginsels van ‘n regering van nasionale eenheid aanvaar is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×