Die VF+ vra vir ‘n ondersoek deur die Menseregtekommissie teen Lesufi

 Die VF+ vra vir ‘n ondersoek deur die Menseregtekommissie teen Lesufi

Die Vryheidsfront Plus sê die rede waarom die party ‘n ondersoek deur die Menseregtekommissie aanvra, is omdat die Gautengse LUR van Onderwys, Panyaza Lesufi se beweerde uitsprake oor tenders neerkom op rassebevoordeling.

Die VF Plus sê indien Lesufi wel die uitsprake oor tenders gemaak het, moet hy deur die premier David Makhura afgedank word.

Volgens die VF Plus se nasionale voorsitter, Anton Alberts, het hulle die Openbare Beskermer ook reeds genader om die
skole-sanitasieprojek, wat vroeër opslae gemaak het, te ondersoek.

LeandreAdmin@