Die voormalige Cheetahs-stut Luan de Bruin het Leicester vir Edinburgh verruil

Die voormalige Cheetahs-stut Luan de Bruin het Leicester vir Edinburgh verruil.

Skotland se Edinburgh Rugby het die werwing van De Bruin van die Engelse klub Leicester Tigers bevestig.

Die 28-jarige het meer as 60 wedstryde vir die Cheetahs in Super Rugby, die Curriebeker en PRO14 gespeel.

Die oud-Bloemfonteiner het in November verlede jaar met Leicester geteken en ses wedstryde vir die klub gespeel.

Luister na potgooie hieronder