Die voormalige lid van die ANC, Carl Niehaus, het gereageer op die bevindings van die Artikel 89 Onafhanklike Paneel oor die Phala Phala-sage.Die paneel het bevind dat president Cyril Ramaphosa moontlik skuldig is aan ‘n ernstige oortreding van die Grondwet.  Niehaus sê die bevindings is verdoemend.  Hy het bygevoeg dat president Ramaphosa nie kan aanbly as die president van die ANC of Suid-Afrika terwyl hy ‘n prima facie saak in die gesig staar nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×