Die voormalige Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het sosiale media ingespan om weer die standaard – of die gebrek daaraan – van SA skeidsregters te kap

 Die voormalige Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het sosiale media ingespan om weer die standaard – of die gebrek daaraan – van SA skeidsregters te kap

Die voormalige Springbok-afrigter, Peter de Villiers, het sosiale media ingespan om weer die standaard – of die gebrek daaraan – van SA skeidsregters te kap.

De Villiers is gekritiseer omdat hy onlangs sy mening gelig het toe hy besluite teen sy span in die voorbereidingsreeks aangespreek het.

Hierdie keer het hy ‘n voorval van ‘n onlangse Varsitybeker-wedstryd gebruik.

Op Twitter het De Villiers gesê hy het ‘n paar houe gevat omdat hy ‘n paar weke terug SA-skeidsregtersstandaarde gekritiseer
het, en dan sien jy iemand word van die veld gestuur nadat iemand in hom vas gehardloop het.

Hy het verder gesê dit is nie goed genoeg nie en standaarde moet verhoog word.

LeandreAdmin@