Die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, het die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula ingelig dat sy gaan bedank, maar het nog nie haar bedankingsbrief ingegee nie.  Mbalula het vroeër vandag tydens ʼn mediakonferensie gesê dat hy probeer het om haar oor die aangeleentheid te bel, maar was onsuksesvol. Hy sê die Provinsiale Uitvoerende Komitee sal die aangeleentheid verder opneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×