Amerika gaan Moroadi Cholota – voormalige persoonlike assistent van Ace Magashule – aan Suid-Afrika uitlewer. Cholota staan, tesame met Magashule en andere, tereg op aanklagte wat met die R255-miljoen asbesdak-bedrogskandaal verband hou.

Die Maryland-distrikshof het bevind Suid-Afrika het voldoende bewyse gelewer het, om die uitleweringsbevel te regverdig. Cholota, is in Februarie 2023 in Amerika vir beweerde oortreding van die VSA se immigrasiewetgewing in hegtenis geneem.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×