Pres Cyril Ramaphosa het die Nasionale Vergadering ingelig dat twee-duisend-800 weermaglede in samewerking met die polisie ontplooi sal word vir die voorkoming en bekamping van misdaad tydens die verkiesing.

Die weermag sal ook die polisie ondersteun vir die behoud van reg en orde tydens die verkiesing. Die weermaglede sal tot 7 Junie ontplooi wees en sal die regering meer as R57 miljoen kos.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×