Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) sê die nuwe COVID-19-variant het ‘n geringe kans om ernstig te word. Die nuwe variant, EG-punt-vyf, ook bekend as Eris, het hierdie week kop uitgesteek. Volgens die WGO sal die variant waarskynlik ‘n toename in infeksies veroorsaak, maar nie ‘n verhoogde risiko nie. Altesaam 51 lande het reeds EG-punt-vyf gerapporteer.

1 Comment

Comments are closed.

error: Inhoud is beskerm !!