Die Westelike Provinsie en Haaie het glo op ’n oordragtarief van sowat R1 miljoen vir die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, ooreengekom

 Die Westelike Provinsie en Haaie het glo op ’n oordragtarief van sowat R1 miljoen vir die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, ooreengekom

Die Westelike Provinsie en Haaie het glo op ’n oordragtarief van sowat R1 miljoen vir die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, ooreengekom.

Volgens betroubare bronne van Netwerk24 sal Kolisi se skuif van Kaapstad na Durban binnekort
aangekondig word.

Kolisi se skuif sal volg op die belegging van die Amerikaanse konsortium MVM Holdings vir ’n beherende belang in die Haaie-franchise.

Vincent Mai, wat deur ’n beursskema vir Kolisi se opvoeding aan die Grey High School in Port Elizabeth betaal het, is in die MVM-stal.

LeandreAdmin@