Die Wysigingswetsontwerp op die Strafreg oor Forensiese Prosedures is Dinsdag eenparig deur alle politieke partye in die Nasionale Vergadering aanvaar.

Dit is daarna na die Nasionale Raad van Provinsies vir instemming verwys en sal dan na president Cyril Ramaphosa verwys word om dit te bekragtig.

Die wet behels dat DNS-monsters van alle veroordeelde skedule agt-oortreders in tronke geneem moet word.

LP’s beskryf die wet as een wat veral vroue en kinders teen geslagsgeweld sal beskerm.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×