Afgesien van die Bela-wetgewing het die parlement ook nou die Wysigingswetsontwerp op Pensioenfondse aanvaar. Dit is een van die wysigingswette wat nodig is om ʼn nuwe bedeling vir aftreefondse, bekend as die tweepotstelsel, moontlik te maak.

Dit is nou na president Cyril Ramaphosa gestuur vir bekragtiging. Die wysigingswet maak dit moontlik vir die tweepostelsel om op 1 September in werking te tree. Suid-Afrikaners sal nou  ʼn deel van hulle opgehoopte aftreefondse kan onttrek.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×