Eskom het gistermiddag fase 2-beurtkrag, wat tot agtuur gistraand gegeld het, in werking gestel.

Dít weens die behoefte om noodreserwes aan te vul, asook die verlies van drie opwekkingseenhede oor die afgelope 36 uur. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê fase 3-beurtkrag het tot vanoggend om vyfuur gegeld, en dat fase 2-beurtkrag, wat sedertdien ingestel is, tot om agtuur vanaand van krag sal bly.

Mokwena sê fase 3-beurtkrag sal dan weer tot Sondag om vyfuur toegpas word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×