Dis deja vu wanneer Amerikaners in November na die stembus gaan. Soos in 2020 se verkiesingstryd is dit weer Biden versus Trump.
President Joe Biden en voorganger Donald Trump, het albei daarin geslaag om hulle partye se benoemings vir die verkiesing te beklink.
Newskoop berig hierdie verwikkeling volg op die uitslag van ‘n aantal voorverkiesings wat gister afgehandel is.