Die Raad vir Mediese Skemas het sy jongste medieseskema-industrieverslag gepubliseer.

Dié verslag bevat die ledetalle, asook die finansiële status van Suid-Afrika se mediesefondse. Business Tech berig Discovery bly met 1,36 miljoen lede die
grootste mediesefonds in die land.

Luidens die verslag het Bestmed die grootste groei getoon. Sisonke Health Medical Scheme, Transmed, Lonmin, BP Medical Aid, Fedhealth, Motohealth en Cape Medical, toon ‘n afname in ledetalle.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×