Dominee Liezel de Jager se wewenaar, Werner, word nou van moord met voorbedagte rade sowel as bedrog aangekla.
Netwerk24 het die jongste klagstaat onder oë gehad het, waarvolgens Werner skynbaar Liezel se moord beplan het omdat hy uit twee lewenspolisse wou munt slaan.
Werner was die enigste begustige en het glo die uitkeerbedrae, wat miljoene rand beloop, ná haar dood probeer eis.
Werner is voorheen alleenlik vir die moord op dominee Liezel aangekla.