Donald Trump sê hy sal Rusland aanmoedig om enige lid van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) aan te val wat versuim om sy rekeninge te betaal as deel van die Westerse militêre alliansie.

Trump het Saterdag tydens ‘n saamtrek in Suid-Carolina gepraat.

Hy het gesê hy het eenkeer vir ‘n NAVO-leier gesê hy sal nie ‘n nasie beskerm wat agter is op sy betalings as dit deur Rusland aangeval word nie.

Die BBC berig dat die Withuis die opmerkings afgryslik en waansinnig genoem het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×