Dr. JL Pretorius Inc, algemene praktisyn, se praktyk in Kimberley skuif na ’n nuwe ligging. Dr. JL Pretorius het voorheen by die Medi-Cross- gebou in Longstraat, gepraktiseer.
Dr. Pretorius kan vanaf Maandag, 12 September, by die nuwe kantore by die DSC-sentrum, oorkant die North Cape Mall, besoek word.
Kontak dr. Pretorius by 062 592 7845.