Die drie mans wat in hegtenis geneem is vir ‘n moord buite The Other Venue in Bloemfontein, word volgens polisie woordvoerder Thabo Covane, weer Maandag in die hof verwag.

LEES MEER: Klopjag uitgevoer by kuierplek in 2de Laan in Bloemfontein

Die drie mans, Mpho Kedumetse Mphepuk, Simphiwe Dlabu, en Justin Ayanda Horn word beskuldig van die moord van ’n man wie se liggaam verlede week in die parkeerarea tussen Kellner- en Zastronstraat in Bloemfontein ontdek is.

LEES MEER: Kuierplek se dranklisensie opgeskort in verband met Bfn moord

Die beskuldigdes sal in aanhouding bly hangende veredere borgtoginligting.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×