Drie jong vroue van Bloemfontein is dood nadat hulle ‘n tuisgemaakte alkoholiese konkoksie gedrink het

 Drie jong vroue van Bloemfontein is dood nadat hulle ‘n tuisgemaakte alkoholiese konkoksie gedrink het

Drie jong vroue van Bloemfontein is dood nadat hulle ‘n tuisgemaakte alkoholiese konkoksie gedrink het. Netwerk24 berig volgens ‘n woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, Mondli Mvambi, is sewe mense op Nuwejaarsdag na ‘n ongevalleafdeling van ‘n hospitaal geneem nadat hulle siek geword het weens dié konkoksie.
Twee van die sewe mense, ‘n 20-jarige en 24-jarige vrou is dood, terwyl die derde vrou op 6 Januarie dood is.

LeandreAdmin@