Die Spesiale Tribunaal het die Duitse sagtewaremaatskappy, SAP, beveel om binne sewe dae R500 miljoen aan die Spesiale Ondersoekeenheid te betaal.

Dit volg op ‘n skikking aangaande ’n ooreenkoms oor die geldigheid van twee Eskom-kontrakte.

Die kontrakte, ter waarde van nagenoeg R1,1 miljard, is skynbaar tussen 2013 en 2016 aan die Duitse Systems Applications and Products-maatskappy toegeken.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×