‘n Suid-Afrikaanse videospeletjie speler gaan volgende maand Suid-Afrika verteenwoordig by die Capcom-beker in Tokio.
Jabhi Mabuza word beskou as die beste “Street Fighter” speler in die land en sal meeding teen 48 spelers van oor die wêreld vir ‘n prys van $1 miljoen.
Mabuza het verlede jaar in die groeprondtes teen spelers van Australië , Groot Brittanje , Meksiko en die VSA maar het met ‘n enkele punt kortgekom van kwalifiseer vir die rondte van 16.
Die Capcom-beker sal tussen 5 en 9 Maart beslis word.