Alhoewel e-tol Donderdag-middernag afgeskakel word, is dit nog nie seker wat met die agterstallige skuld van motoriste gaan gebeur nie.

Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, het vanoggend tydens ‘n nuuskonferensie gesê motoriste sal ingevolge wetgewing steeds verplig word om die skuld te betaal. Volgens Netwerk 24 het Chikunga gesê die regering het nog nie besluit hoe die kwessie van historiese skuld hanteer gaan word nie. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×