Die sesde grootste bank ter wêreld, BNP Paribas, het Suid-Afrika verlaat. Die Franse bank is sedert 2012 in die land besig en bied korporatiewe en beleggingsbankdienste.

Die bank se onttrekking is in die staatskoerant gepubliseer en is sedert 8 Maart van krag. BNP is die eienaar van die kredietverskaffer RCS. Die bank is een van verskeie internasionale maatskappye wat Suid-Afrika tans verlaat.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×