Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Reuben Brigety, het in Mei beweer Suid-Afrika het in Desember wapens aan Rusland verkoop.
Die regering sê egter hy het sedert 2020 géén wapenverkope aan Rusland gemagtig nie.
Dit is by monde van minister Mondli Gungubele, voorsitter van die komitee oor die beheer van wapens, het dit beaam.
‘n Paneel is gelas om Brigety se bewerings te ondersoek.