Die EFF in die Mangaung Metro, waaronder Bloemfontein val, het gevra vir ‘n program om behuisingsuitdagings in die munisipaliteit te hanteer.

Raadslid Mpho Ramatlama het die week op ‘n raadsvergadering die party se aanbevelings ter tafel gelê om behuisingsuitdagings in die streek aan te spreek.

Ramatlama het aan die vergadering gesê dat enige behuisingsprogramme gemeenskapsbetrokkenheid moet hê.

Hy het gevra vir ‘n verifikasiestelsel wat mense in informele nedersettings behels.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×