Die EFF het die naweek ‘n beroep gedoen op afgevaardigdes na die Brics- beraad, om die beraad te dwarsboom, uit steun vir die Russiese president, Vladimir Putin.

EFF-leier, Julius Malema, het voorts gesê die VSA “dreig” Suid-Afrika deur hom by groeigeleenthede hier te ontrek, indien die Suid-Afrikaanse regering nie sy hegte bande met Rusland verbreek nie.

Ook die ANC het ten tyde van die EFF se 10-jaar-vieringe onder Malema se vlymskerp tong deurgeloop.

Hy het die regerende party as totaal korrup uitgekryt.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×