Ekonome bepleit ‘n bestendige benadering tot die hantering van die land se ekonomiese beleidskwessies. Die verkiesingsuitslag kan na verwagting beleidsrigting, asook ekonomiese en fiskale trajekte, in allerlei rigtings stuur. Energiesake en plaaslike regeringstrukture behoort volgens talle kenners, hoog op die prioriteitslys te pryk – en die stabiisering van dei land se astronomiese skuldlas, is ononderhandelbaar..

Intussen het die aantal maatskappye wat op die Johannesburgse Aandelebeurs genoteer is, met 56% gedaal. Dit is gelykstaande aan die laagste punt waar dit in 1998 gedraai het. Die verslae van sekere dataversamelaars, toon dat dat minstens 128 maatskappye binne slegs twee jaar gedenoteer is.

error: Inhoud is beskerm !!