Die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling sê Suid-Afrika se voedselvoorraad is tans op ‘n aanvaarbare vlak.

Dít terwyl lande soos Zambië, Malawi en Zimbabwe ramptoestande verklaar het, weens versengende droogte wat voedselsekerheid bedreig.

Talle Suider-Afrika lande staar die genadelose impak El Niño-droogtestoestande in die gesig. El Niño word geassosieer met laer reënval en warmer temperature.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×