‘n Vistreiler het in die diepsee aan Kaapstad se Atlantiese kus gesink, met ‘n gevolglike soek- en reddingspoging om diegene wat aan boord was op te spoor.

Die woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, sê nege van die 20 plaaslike vissermanne is in ‘n reddingsboot aangetref. Hulle is ongedeerd en word deur hulle vismaatskappy versorg.

Lambinon sê ‘n uitgebreide lug- en seesoektog duur voort vir die wat nog vermis is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×