Die land se ministers sal voortaan elk R2,69-miljoen per jaar verdien, terwyl salarisse van adjunkministers sal styg tot R2,2-miljoen.

Die Presidensie het die goedgekeurde salarisverhogings vir ministers, hulle adjunkte, parlementslede en ander ampsdraers in die Staatskoerant gepubliseer.

Hiervolgens sal LP’s nou R1,27-miljoen per jaar verdien. Die 2,5% verhoging sal terugwerkend wees, vanaf 1 April.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×