Die Suid-Afrikaans gebore miljardêr, Elon Musk, se Neuralink-maatskappy het pas laat weet hy wag aansoeke in vir mense wat bereid is om ‘n mikroskyfie-inplanting te
help toets.

’n Mikroskyfie sal ten tyde van die kliniese proewe in die brein ingeplant word.

Reuters berig die werwingsveldtog is gister van stapel gestuur, en fokus vir nou op kwadrupleë.

Mense met enige verlamming weens nek- en ruggraatbeserings kan aansoek doen om aan die proewe deel te neem.

Die proewe sal oor ‘n ses-jaar-tydperk strek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×