Dit lyk asof Suid-Afrika wel hul deure sal oop maak sodat Starlink hul internet diens plaaslik kan uit rol.

Dit kom na samesprekings tussen President Cyril Ramaphosa en Elon Musk twee weke gelede in New York. Vir ‘n geruime tyd het Musk geweier om Starlink in Suid-Afrika uit te rol onder die terme wat daarmee gepaard gaan. Netwerk24 berig dat die kwylpunt was die Swart Ekonomiese Bemagtiging wet. 

Solly Malatsi, die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, verduidelik dat inklusiewe en gekonnekteerde samelewing moet voorkeur kry bo ander doelwitte. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×