Eskom waarsku beurtkrag sal voortduur ná 73 dae

Energie-ontleders waarsku dat Suid-Afrika se kragkrisis nie binnekort verby sal wees nie. Rosestad Nuus het vroeër berig president Cyril Ramaphosa gaan sy presidensiële oorsese besoek kortknip om aandag te gee aan die jongste vlaag beurtkrag. Ontleders meen egter dit is ’n politieke stap wat bedoel is om die publiek te oortuig dat iets aan die kragonderbrekings gedoen kan word. Eskom sê hy gaan onafhanklike kragprodusente nou nader om minstens eenduisend megawatt elektrisiteit aan te skaf.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×