Ernest Khosa, raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, het bedank.

Dit volg nadat die Organisasie teen Belastingmisbruik ‘n verslag vrygestel het, wat ook klankopnames insluit wat Khosa, asook die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, in korrupsie impliseer.

Outa beweer verskeie maatskappye wat deur die hulpfonds gekontrakteer is om geld aan studente uit te betaal, het glo miljoene rand aan Khosa en Nzimande betaal. Khosa is sedert Januarie vanjaar op spesiale verlof.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×