Eskom het vir die eerste keer in Suid-Afrika herwonne steenkoolas gebruik het om ‘n pad, by sy Kusile-kragstasie in Mpumalanga te bou.
Erfenis-as is ‘n neweproduk van steenkool-aangedrewe kragopwekking en volgens Eskom help die vervanging van tradisionele sement met hierdie herwonne as om koolstofdioksiedvrystellings te verminder.
Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die gebruik van die as op hierdie manier lewer aansienlike ekonomiese en omgewingsvoordele.
LUISTER HIER: