Eskom dreig met Fase 2 beurtkrag vandag nadat vervoerband by opwekkingseenhede breuk

Daar word vandag geen beurtkrag in Bloemfontein en die res van Suid-Afrika verwag nie, maar inwoners moet krag spaarsaam gebruik om te voorkom dat dit weer ingestel word.

Eskom het gistermiddag aangekondig dat die beplande instelling van fase 1 tussen vieruur en tienuur nie sal voortgaan nie, maar het vroeër vandag
aangevoer sou die aanvraag te hoog word, Fase 2 beurtkrag sonder waarskuwing in gestel kan word.

Dit kom nadat ‘n vervoerband wat steenkool by Medupi opwekkingseenhede invoer oornag gebreek het.

Daar is tans 4 eenhede buite werking.

Luister na potgooie hieronder