Eskom en die Maluti-a-Phofung plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is haaks oor toegang tot munisipale fondse

 Eskom en die Maluti-a-Phofung plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is haaks oor toegang tot munisipale fondse

Eskom en die Maluti-a-Phofung plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat is haaks oor toegang tot munisipale fondse om die kragreus vir agterstallige skuld te betaal. Dit volg na ’n uitspraak deur die Vrystaatse Hooggeregshof ten gunste van die munisipaliteit en ’n bevel aan Eskom om die munisipaliteit se bankrekening onmiddellik te ontvries. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê die instelling het aansoek gedoen om verlof tot appél

Michiel Combrinck