Eskom gaan vandag voort met fase twee-beurtkrag van agt-uur vanoggend

 Eskom gaan vandag voort met fase twee-beurtkrag van agt-uur vanoggend

Eskom gaan vandag voort met fase twee-beurtkrag van agt-uur vanoggend tot tien-uur vanaand weens ‘n voortgesette tekort aan opwekkingsvermoë.

Tien eenhede by sewe kragstasies het die afgelope twee dae onklaar geraak.

Bloemfonteiners in Groep 4 sal beurtkrag ervaar tussen 8 en 10:30 gevolg deur Groep 5 van 10:00 tot 12:30, Groep 6 tussen 12:00 en 14:30.

Groep 1 sal beurtkrag ervaar tussen 14:00 en 16:30, met Groep 2 tussen 16:00 en 18:30 gevolg deur groep 3 tussen 18:00 en 20:30.

Rosestad nuus sal jou op hoogte hou van die verwikkelinge.

LeandreAdmin@