Eskom het aangekondig dat beurtkrag in die nag vanaf fase 5 afgegradeer sal word.  Die kragvoorsiener sê dat beurtkrag by fase 4 gehandhaaf sal word vir vanaand en môreaand vanaf vieruur in die middag tot vyfuur in die oggend.  Eskom-woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê beurtkrag sal ook gedurende die dag verder verminder word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×