Eskom het aangekondig dat Fase 2-beurtkrag tot Sondagoggend vyfuur geïmplementeer sal word. Dit is te danke aan ‘n opwekkingseenheid wat terugkeer het tot diens, asook die vermindering van gedeeltelike vragverliese, wat ‘n verbetering in opwekkingskapasiteit tot gevolg gehad het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê fase 1-beurtkrag dan sal vanaf vyfuur  Vrydag tot Sondag vieruur geïmplementeer word.

Mokwena sê ‘n verdere opdatering sal Sondagmiddag verskaf word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×