Eskom het Saterdagmiddag omstreek 13:00 aangekondig dat hy die fase van beurtkrag na fase-4 verhoog.

Fase-4 beurtkrag sal tussen 8:00 en 22:00 Sondag ook geld.

Volgens Sikonathi Mantshantsha, Eskom se woordvoerder, is die vraag na krag hoër as verwag. Intussen het nog verdere opwekkingseenhede uitgeskop.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×